R10 Brahman Stud South Africa

Brahman News

 R10 Brahman Produksie Veiling Reuse Sukses
 Dec 10, 2016
André Kock en Seun Limpopo het ‘n reuse Brahmanveiling aangebied Saterdag 10 Desember in Bela-Bela, Limpopo.

Alle vorige Rekords vir Brahmanbeeste is herskryf.

Hoogste Prys Bul: R10 Sir Christoff 314/12 – R800 000.00
Koper: Paul Duarté – Pretoria

Hoogste prys Vroulik: R10 Lady Gina De Manso 93/15 - R100 000.00
Koper: Christiaan Botha – Swartwater

Gemiddel van:

  • Wit bulle 13 –R 142 461.54
  • Wit vroulik ( Verse en Koeie ) 20 – R59 850.00
  • Rooibulle 5 – R 48 000.00
  • Rooi Verse 5 – R 37 000.00
  • Gemiddel van 43 Diere : R 82 182.56 (semen uitgesluit)

Voorwaar ‘n hoogtepunt van die Brahman jaar wat bygewoon was deur 425 mense en 80 kopers wat geregistreer het. Ons opregte dank aan R10 Brahmane van die hoe gehalte wat hulle  opgesit het. Ons se weer eens dankie aan Llewellyn en Corrie Labuschagne. Vir vedere inligting skakel Llewellyn of Corrie op 082 579 5479 of 082 820 4710

 Sale Catalogue December 2016
 Dec 01, 2016
To download the sale catalogue 2016 click the link below
 Sale Results
 Apr 29, 2016
100% SOLD OUT! Baie dankie aan al ons kopers, ons sukses hang af van u sukses met ons genetika!
 Sale Results
 Apr 29, 2016
Sire: JDH Navisota 55/1 Dam: Bilse’s 219/99 Sold to: Andrew Smith, True Blood Brahmans Sold for R70 000.
 Sale Results
 Apr 29, 2016
Mr Valentine 26/06 Sold for R65 000
 Sale Results
 Apr 29, 2016
R10 Burner Manso 25/0 SOLD for R200 000
 Sale Results
 Apr 29, 2016
R10 Salute 22/06 Sire: R10 Royal Salute 86/02 Dam: R10 Miss Elliott Manso 33/00 Sold to: Monte Chiepe (Botswana) SOLD for R200 000
 Sale Results
 Apr 29, 2016
R10 Royal Salute 14/05 Sire: R10 Royal Salute 86/02 Dam: JDH Renzo Manso 704 uit ons Res Nasionale Kamp Koei 2000, Wêreld Kongres R10 363/97 Sold to: Charles Diergaardt (Namibia) SOLD R100 000
 Record Sales
 Sep 12, 2014
Special sale records: R10 Remington Manso 214/96: A Pretoria Grand Champion, bought by Jan van Zyl, of Kroonvee Vryburg R10 Royal Salute 86/02 Another Pretoria Grand Champion) bought by Jan van Zyl, of Kroonvee Vryburg R10 Sir Jordan Manso 158/10 Reserve Senior Champion World Congress, bought by Jan
 Auctions
 May 17, 2012
PLACE: Andre Kock Veilingskrale, Bela Bela (Warmbad) DATE: 18 May 2013 TIME: 11h00Click here for more information.
 Sale Results
 Sep 23, 2010
R10 Hot Special 109/07 – SOLD for R85 000
 

Brahman News

R10 Brahman Produksie Veiling Reuse Sukses
Dec 10, 2016
André Kock en Seun Limpopo het ‘n reuse Brahmanveiling aangebied Saterdag 10 Desember in Bela-Bela, Limpopo.
Sale Catalogue December 2016
Dec 01, 2016
To download the sale catalogue 2016 click the link below
Sale Results
Apr 29, 2016
100% SOLD OUT! Baie dankie aan al ons kopers, ons sukses hang af van u sukses met ons genetika!

Greatest Achievements

Promotional Fliers